Bosveld en Waterberg toeriste-inligting, avontuur en leierskap opleiding en kampe, eiendomme en woonwastaanplekke te koop, voëlboeke, CD's.

 

Bosveld en Waterberg Toerisme- en
Eiendoms-Inligtingsgids

 

To English page


 


 
Bayete Avontuurkamp is Suid-Afrika se leidende opleidingskamp vir enige leierskapkamp, avontuurkamp, spanboukamp en natuurkamp vir skool en ander groepe.  Verskillende programmodules word deur opgeleide .... (Lees meer)
 

  Suid-Afrika se volgende eiendomsbeleggings-stormloop gaan volgens eiendomskenners in die Waterberg en die Bosveld wees, veral omdat dit so naby aan Gauteng geleë is.  Verskeie mense is daarom reeds besig om eiendomme.... (Lees verder...)


Na die Bosveld Toeriste en Besigheids Inligtingsgids

 


Bosveldliefhebbers kan nou hulle eie eiendom soos 'n huis bou of 'n woonwastaanplek koop in die nuwe en moderne Kammaland Landgoed, en gratis van die Landgoed se swembaddens en verskeie ander geriewe gebruik maak.  Met lae maandelikse... (Lees meer...)


Die Boeke Kitsgids tot Voëls van die Bosveld en Kitsgids tot Voëls van die Laeveld is die voëlboeke wat vir voëlkyk in die Bosveld en Laeveld benodig word.  'n Handige DVD van elke boek en CD met voëlklanke is ook.... (Lees meer en besigtig...)

 
Die gewilde boeke "Oom Vaaljapie vertel...." en "Bushveld Encounters" van H. L. van Niekerk kan hier besigtig en bestel word...


Eugène Marais is een van die Waterberg en Suid-Afrika se mees gerespekteerde inwoners  'n Nuw boek oor sy lewe het pas die lig gesien.  Besigtig en bestel hier (lees meer.....)

 
Die Skoolkalender vir 2012 en 2011 verskyn hier. (Besigtig kalender hier...)

 

Die gratis Bosveld en Waterberg elektroniese nuusbrief, Bushveld Breeze (nou TravelCHAT), gaan van krag tot krag en die poslys groei steeds.  Dit is 'n aksiebelaaide nuusbrief propvol foto's.  Vorige uitgawes kan afgelaai word .....  (Lees meer...)    

 

 

 

e-pos u opmerkings of wenke aan ons                       Wenk: Klik Ctrl F5 om ons jongste inligting op te dateer!

Kopiereg & Vrywaring